W.G. Grace

W. G. Grace
Portret van Grace deur Herbert Rose Barraud.
Volle naam William Gilbert Grace
Gebore (1848-07-18)18 Julie 1848
Downend, naby Bristol, Engeland
Gesterf 23 Oktober 1915 (op 67)
Mottingham, Kent, Engeland
Bynaam(e) W.G., The Doctor, The Champion, The Big 'Un, The Old Man
Kolfstyl Regshandige kolwer
Boulstyl regterarm medium (RM; roundarm styl)
Rol Veelsydig
Familie E. M. Grace, Fred Grace (broers), Walter Gilbert (neef)
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Engeland
Toetsdebuut (no 24) 6 September 1880 v Australië
Laaste Toets 1 Junie 1899 v Australië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1869–1904 Marylebone
1870–1899 Gloucestershire
1900–1904 London County
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1ste rang
Wedstryde 22 878 (870)
Lopies aangeteken 1 098 54 896 (54 211)
Kolfgemiddeld 32,29 39,55 (39,45)
100s/50s 2/5 126/254 (124/251)
Hoogste telling 170 344 (344)
Aflewerings geboul 666 126 157 (124 833)
Paaltjies 9 2 864+12 (2 809)
Boulgemiddeld 26,22 17,99 (18,14)
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 246 (240)
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 66 (64)
Beste boulontleding 2/12 10/49 (10/49)
Vangskote/Stonkings 39/– 887/5 (876/5)
Bron: [Rae, bl. 495–496 (CricketArchive)],

William Gilbert "W. G." Grace (18 Julie 184823 Oktober 1915) was 'n Engelse doktor en krieketspeler. Grace was algemeen bekend as 'W.G.'. Hy was 'n krieket-legende wat tot die ontwikkeling van die sport bygedra het. Hy speel vir 'n rekord van 44 seisoene vanaf 1865 tot 1908 eersteklas krieket en was die kaptein van verskeie spanne, onder andere: Engeland, Gloucestershire County Cricket Club, The Gentlemen, MCC en United South of England Eleven.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search